Wimpie
Pastoor (Presiderend)
Werner
Pastoor (Medeleraar)
Mynhard
Pastoor (Seniors)
Wilna
Admin
Debbie
Persoonlike Assistent
Oom Harry
Opsigter
Ons Droom
Ons DROOM is dat liefde, vrede, spontane lofprysing en aanbidding die sigbare kenmerke van die gemeente sal wees. Dat hierdie ‘n plek sal wees waar die gebroke en verbryselde herstel en genesing sal vind vir gees, siel en liggaam
Ons Visie
“…Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies…”
Ons Missie
Wen met liefde.Bou met verhouding.Rus toe vir bediening.Vermenigvuldig met vrug.
Belangrike Vorms
Lidmaat Vorm om jou bestaande inligting op te dateer en vir nuwe lidmate
Moenie bang wees nie
'n Sleutel vir 2026
Dink dieper
Boodskap Hooftrekke
Begin hier







